Copyright 2010 Woord en Lewe, Boksburg. Permission required to re-use content or images in print or electronic form.

 

Is dit u eerste keer by Woord en Lewe? As u in ons omgewing is, en u wil ons besoek, wil ons u met groot liefde ontvang. Ons kyk uit vir u.

Sake-Entrepreneurs

Kom soek antwoorde vir jou besigheid uit God se woord. Elke Dinsdagoggend kom sakemanne onder leiding van Gerhardt Hauptfleich bymekaar @ 9.00 onder in die saal.

Woordskool

Vars uit die Woord, elke Woensdag @ 10:00 , Henriëtte Barnard is die spreker. 

Navrae: 011-913-4567

Xtreme Generation

Is jy jonk van gees. Dan is Xtreme generation die plek vir jou. Elke Vrydagaand @ 7:00 onder in die saal.... 'n belewenis, kom kyk self  lees meer

Gebed

Omdat die woord deel van ons leweis, glo ons

gebed is belangrik en noodsaaklik. Elke Oggend @ 6:00 in Saal 1.

Navrae: Ina Watkins

Kinderkerk

Powerkidz, die plek waat jou kind op 'n pret manier meer God kan leer. Elke Sondag tydens ons oggenddienste.

Welkom

Kleingroepe

Ons het kleingroepe regoor Gauteng.

As jy wil inskakel by 'n kleingroep in jou omgewing.

Lees meer

Bybelkollege

Verskeidenheid van kursusse word aangebied wat jou lewe sal verreik, Past. Martie Brown 011-913-4567.  Lees meer...

Reach

Vir persone met afhanklikheidsprobleme.

Navrae: Past. Kennith de Kock. Lees meer

 

"Die Here maak ons soos 'n stad op 'n berg wat nie versteek kan word nie" Matt 5:14

Hoofblad Gemeente Groepe Musiek Groei Kontak ons

 

 

 

 

 

 

 


Oggendbidure (Maan - Vry) : 06:00
Saturday Night Life: 19:00
Sondagoggendbiduur: 05:30
Sondagoggenddiens : 08:30
Refuel (Engelse oggenddiens): 10:30
Power hour (Sondagmiddae): 16:30
Sondagaanddiens (Saal): 18:00
Jonk van hart-diens (Ouditorium): 18:00
Kinderkerk @ i-desk
Xtreme Generation: Vrydae @19:00
Selbyeenkomste:
Info by Streekspastore  

 

Interaksiegroepe

Ons wil elke lidmaat stewig ingeburger kry in die Woord en Lewe-familie. Daarom is dit belangrik dat elke man, vrou en kind deel van ‘n kleiner groep is, waar elkeen individueel kan ontwikkel en lief en leed gedeel kan word.



Kry ons op facebook

Wys

U kan gerus ons dienste volg op
Kruiskyk.

Donderdae  @21.00
Sondae        @ 07.30
                   @ 20.30