Christelike Groei-Kursus Registrasie

Christelike Groei-Kursus Registrasie

Hierdie is ‘n kursus waarin jy as kind van God in ‘n dieper verhouding met Hom kan groei. Vul asb. die onderstaande vorm indien jy meer van die Christelike Groei- kursus wil weet. Een van ons herders sal jou kontak.