Afrikaans Sondag-oggend
  • cor. of Trichardts Rd. and Kingfisher Av.
    Sunward Park
    Boksburg

  • Ouditorium

Afrikaans Sondag-oggend

Ons Sondagdienste is die hoogtepunt van die week! Ons loof en aanbid die Here saam waarna past. Ronnie Barnard ons uit die Woord bedien en inspireer. ‘n Geleentheid wat nie misgeloop kan word nie!

Dienstye

Sondagoggend: 8:30 (Ouditorium)

Powerkidz is ons kinderbediening wat ‘n program vir kinders tussen die ouderdom van 3 en 13 jaar gedurende al ons Sondagdienste aanbied. Daar is ‘n baba-en-peuterkamer beskikbaar vir ouers met kinders onder 3 jaar.