Afrikaanse Sondag-aand
  • cor. of Trichardts Rd. and Kingfisher Av.
    Sunward Park
    Boksburg

  • Woor en Lewe Ouditorium

Afrikaanse Sondag-aand

Ons Sondagaand-diens is gelaai met energie en is die hoogtepunt van die week! Ons loof en aanbid die Here saam waarna een van ons pastore die Woord bedien . ‘n Geleentheid wat nie misgeloop kan word nie!

Dienstye

Sondag-aand: 18:00 (Ouditorium)

Powerkidz is ons kinderbediening wat ‘n program vir kinders tussen die ouderdom van 3 en 13 jaar gedurende al ons Sondagdienste aanbied. Daar is ‘n baba-en-peuterkamer beskikbaar vir ouers met kinders onder 3 jaar.