Reach
  • Cnr of Trichardts Road and Kingfisher Ave.
    Sunward Park
    Boksburg

  • Hall 1

Reach

REACH is ‘n groep vir mense en families wat veg teen verslawing. Deur die ondersteunings sisteem by REACH, het alle lede die geleentheid om te genees, en om te herstel van die effekte van verslawing. Ons vergader elke Dinsdag by Woord en Lewe vanaf 18:00 en almal is welkom om die lewensveranderinge effek van herstel te kom beleef.

Help mense met:

Dwelm verslawing
Alkoholisme
Nikotien verslawing
Voorskrif dwelm mishandeling
Eetversteurings
Pornografie
Dobbel probleme
Fisiese / Seksuele Mishandeling

Kontak ons by:
011 913 4567
074 602 7115
reach@woordenlewe.com