Sake-entrepreneurs
  • cor. Trichardts Road and Kingfisher Ave., Boksburg, 1459, South Africa

  • Le Chattery Coffee shop

Sake-entrepreneurs

Sakemanne en -vroue kom weekliks in Le Chattery Coffee Shop bymekaar. Die sakemanne spring weg met lofprysing en aanbidding, luister na ‘n kort boodskap en word terselfdertyd met ‘n gebed vir hul besighede geseën. Die sakemanne verkeer gesellig na die tyd rondom ‘n lekker koppie koffie.