Taal keuses:


 
Tuis Herderskap en Leiding
Herderskap en Leiding
E-pos Afdruk PDF

Om die gemeente wat oor 'n uitgestrekte gebied woon effektief te kan bedien, het ons 'n groot aantal streekspastore wat hul roeping uitleef deur elke persoon se unieke lewensbehoeftes aan te spreek.

 

Begrafnisse

E-pos Afdruk PDF

Dit is 'n voorreg vir die begrafniskomitee om u hulp te verleen met die reëlings van 'n begrafnis. Om u te help om met die seer te deel is daar 'n ondersteuningsgroep, GriefShare, Dinsdagaande, by die kerk.  Besoek gerus die volgende webwerf om meer te wete te kom oor die uitstekende berading wat hier gedoen word. www.griefshare.org.  Kontak Elmarie vir verdere inligting en hulp. GriefShare -  Jeanett Sevenster  082 873 7815

 

Berading

E-pos Afdruk PDF

Opgeleide professionele beraders bedien u met die Woord en gebed as basis.  Ons behandel egter nie ernstige sielkundige probleme nie.  Ons het ook 'n afdeling wat spesifiek met satanisme en okkulte deel.

Kontak ons ...
 

Gehoorgestremdes

E-pos Afdruk PDF

Ons het 'n wonderlike dame wat elke Sondagoggend die boodskap aan die gehoorgestremdes vertaal. Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

 

Hospitaalbesoek

E-pos Afdruk PDF

Past. Danie Cornelius is spesifiek aangestel om siek persone te ondersteun wanneer hulle siek is. Laat weet hom asook u streekspastoor wanneer u siek is.

 

Hulp en Gebed

E-pos Afdruk PDF

Vir enige navraag oor 'n geestelike aangeleentheid is u welkom om u streekspastoor te kontak. Hy sal graag help en u ook met gebed ondersteun.

 

Intersessors

E-pos Afdruk PDF

Ina Watkins is ons hoofintersessor en saam met haar span tree hulle daagliks in vir spesifieke gebedsversoeke.  E-pos u versoek na Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

 

Nuwe lidmate

E-pos Afdruk PDF

U is die lewensbloed van hierdie gemeente en baie belangrik vir ons.  Past. Steve Erasmus wil u graag ontmoet en help om by ons gemeente in te skakel.  U kan hom kontak by die kerkkantoor of e-pos na Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

 

PowerKidz

E-pos Afdruk PDF

“Verhinder nie die kindertjies om na my te kom nie”, was Jesus se woorde.  Daarom is u kinders baie belangrik vir ons. Powerkidz is baie funky en elke kind word op sy vlak en op 'n prettige en opwindende manier bedien.

Lees meer...
 

Voorhuwelikse begeleiding

E-pos Afdruk PDF

Ons bied uitstekende voorhuwelikse voorbereidingskursusse aan om elke voornemende paartjie toe te rus vir die huwelik.  Kontak past. Martie Brown by Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien .

 

Volunteers

E-pos Afdruk PDF

Wat ookal jou talent of passie, daar is 'n plek vir jou by Woord en Lewe.

Lees meer...
 




Bankbesonderhede:

Nedbank Sunward Place

Rek no: 1904 027 970

Takkode: 190442

 

Dienstye:

Naweke
Lifestyle Jeug (Vrydae): 18:00 - 21:00
Sondagoggenddiens: 08:30
Refuel (Engelse oggenddiens): 10:30
Sondagaanddiens: 18:00
Power Hour (Sondagaande): 18:00
Powerkidz (Kinderkerk) Gedurende alle dienste

 

Weekbyeenkomste
Bid saam pst Ronnie
Sondae: 05:30 – 06:30
Oggendbidure Maan - Vry: 06:00 – 06:30
Kontakgroepe Maan - Vry: 19:00 – 20:00
Sake-entrepreneurs
Dinsdae: 09:00 – 10:00
Selbyeenkomste Info by Streekspastore

Kontaknommers:

H/v Trichardtsweg en Kingfisherlaan,
Sunward Park,
Boksburg
Posadres:
Posbus 9001
Cinda Park
1463
Tel: 011 913 4567
Faks: 011 913 4093
E-posadres: admin@woordenlewe.com