Boksburg Teologie-en-Groeiseminarium
Die Bybelskool bied internasionale geakkrediteerde Teologiese studies aan tot op graadvlak, asook 'n driejaar-diplomakursus in Christelike berading.
Ons bied ook die volgende aan:
|
| Hou die multimedia en naweekbulletin dop vir verdere inligting. Navrae: Kerkkantoor 011-913-4567 of past. Martie Brown by 082 561 0121 |













