Believe it, Live it

Sondagoggend 8:30

Kom kuier vanoggend saam met ons terwyl ons die Here loof en aanbid en na God se Woord luister. Die diens word deur Pastoor Ronnie waargeneem terwyl die aanbidding deur die Woord en Lewe-aanbiddingspan gelei word. Kom en geniet die diens saam met ons.

2019/08/18 08:30:00

 

 

Refuel Service 10:30

This is our English morning Refuel service at 10.30. It is a vibrant service with Past. Basil bringing the Word and the praise and worship is led by the Word and Life Worship band team. Join us for an unforgettable experience in the presence of the Lord.

2019/08/18 10:30:00

 

 

Alive Diens 18:00

Ons aandienste is gelaai met energie en is ‘n belewenis vir oud en jonk. Verskeie sprekers tree hier op. Sluit by ons aan vir ‘n onvergeetlike belewenis met musiek deur “Virander Band”saam met Mornè Coetzee. Geniet hierdie diens saam met ons.

2019/08/18 18:00:00