Streaming Afr 8:30 vm

Streaming Afr 8:30 vm

Direkte uitsending: Sondagoggend 8:30

Kom kuier vanoggend saam met ons terwyl ons die Here loof en aanbid en na God se Woord luister. Die diens word deur een van ons pastore waargeneem terwyl die aanbidding deur die Woord en Lewe-aanbiddingspan gelei word. Kom en geniet die diens saam met ons.