Believe it, Live it

Sake-entrepreneurs

Sakemanne en -vroue kom weekliks in Le Chattery Coffee Shop bymekaar. Die sakemanne spring weg met lofprysing en aanbidding, luister na ‘n kort boodskap en word terselfdertyd met ‘n gebed vir hul besighede geseën. Die sakemanne verkeer gesellig na die tyd rondom ‘n lekker koppie koffie.

Reach

REACH is ‘n groep vir mense en families wat veg teen verslawing. Deur die ondersteunings sisteem by REACH, het alle lede die geleentheid om te genees, en om te herstel van die effekte van verslawing. Ons vergader elke Dinsdag by Woord en Lewe vanaf 18:00 en almal is welkom om die lewensveranderinge effek van herstel…

Woordskool

 Woordskool word aangebied deur Henriëtte Barnard elke Woensdag. Dit vind plaas in die onderste saal. As jy jou geestelik wil verryk deur God se Woord is hierdie die plek vir jou. 

Aflame Jeug

Aflame is ‘n passievolle en aan die brand tienergroep met drie fokuspunte: Red siele, maak dissipels en doop hulle. Hierdie is nie jou algemene tienerbediening nie. Ons glo dat God ons bestem het om die lewens van tieners aan te raak met eenvoudige, relevante pret, tog diep manier van bedien. Ons harte is nie net…

Wellness Day

The greatest wealth is health – Virgil Entrance fee of R50.00 per person. R15.00 per child for supervision during the seminar.

Afrikaans Sondag-oggend

Ons Sondagdienste is die hoogtepunt van die week! Ons loof en aanbid die Here saam waarna past. Ronnie Barnard ons uit die Woord bedien en inspireer. ‘n Geleentheid wat nie misgeloop kan word nie! Dienstye Sondagoggend: 8:30 (Ouditorium) Powerkidz is ons kinderbediening wat ‘n program vir kinders tussen die ouderdom van 3 en 13 jaar…

Pathfinder Kursus(Afr.)

Groei – Konneksie – Dien – Deel: Hierdie is ‘n inleidings kursus om ons mense toe te rus om volwaardige volgelinge van Christus te word. Hierdie kursus word elke maand herhaal en word in Afrikaans aangebied.

Refuel

Refuel Service Our Sunday Morning Service at 10.30 am is the highlight of our week. We come together to praise and worship and receive Word from God through Pastor Basil Panayi. Powerkidz services are available during these service times as well. For children under 3, we have a baby and toddler’s room available.

Pathfinder (Eng)

Grow – Connect – Serve – Share: This is an introduction course to equip members to become fully devoted followers of Christ. It runs for 4 weeks and will be repeated monthly. These will be presented in English.