Versorging en Ondersteuning

Versorging en Ondersteuning

Pastorale Sorg

Ons gemeente is in verskillende streke opgedeel met ‘n pastoor vir elke streek wat omsien na elke lidmaat se behoefte. Wanneer ‘n besoek verlang word, kan die spesifieke herder geskakel of ‘n e-pos aan hom gestuur word.

Powerkidz

(3-12 jaar)

Powerkidz is ons kinderkerkbediening. Die evangelie word op ‘n prettige en interessante manier aan hulle oorgedra.

Aflame Jeug

(13 - 18 jaar)

Aflame is nie net ‘n gewone tienerbediening nie! Ons is passievol en aan die brand!

Alive Jong Volwassenes

(19-29) jaar

Alive bedien jong volwassenes van Woord en Lewe te bedien. Ons wil hulle deur Bybelse waarhede in die vryheid van God lei.